Kalender 2026


Kalender 2026
Willie verras weer die inwoners van Riversdal met n gratis 2026 Kalender!
Sit dit op jou yskas en maak seker die belangrike datums word nie gemis nie.
Skakel ons gerus vir enige eindom verwante vrae.
Wil jy verkoop? Laat ons n evaluasie doen van jou eiendom?
Wil jy koop? Laat ons jou help en adviseer om die eiendom te vind wat die beste by jou belange pas!

''More Almal,
Hoop dit gaan goed. Almal het vanoggend n 2026 Kalender saam met koerante ontvang. Dit is met komplimente van Willie Janse van Rensburg van Servamus Eiendomme.
Ons wil net vir hom 1000 Dankies sê daarvoor, dit word opreg waardeer. Soos gewoonlik is Ou Willie die res altyd een voor. So, maak asb gebruik van hulle dienste, julle sal nie spyt wees nie. Ons wens hom en sy span net voorspoed toe!
(Eddie Ten Hoope)''
• S H A R E •