SERVAMUS skenk pryse vir Vollie Pretloop by Laerskool Volschenk!


SERVAMUS skenk pryse vir Vollie Pretloop by Laerskool Volschenk!
πŸŽ‰ Pryse is onder andere ook geskenk deur Servamus Properties 🏑✨

Baie geluk aan al die wenners van die 10 km draf, 10 km fietsry en 20 km fietsry items! πŸƒβ€β™‚πŸš΄β€β™€
Servamus is trots om deel te wees van gemeenskapsgeleenthede soos hierdie β€” waar gesondheid, sport en saamwees gevier word. πŸ’ͺ❀

πŸ† 1ste plek mans en dames
🎁 Vouchers geskenk deur Servamus Properties

’n Groot dankie aan die organiseerders en deelnemers β€” julle maak hierdie dag besonders! πŸ™Œ

#ServamusProperties #IAmLocalRiversdale #Gemeenskap #Sport #TrotsOmPlaaslikTeWees #WenMetServamus #Riversdale #SupportLocal #Saamwees
β€’ S H A R E β€’